Hi Kiki Goed om van jou te hoor. Hoop jy het 'n great 2011. Jong jou skildery ... dit lyk nie na jou nie. Moet se jy dra die emosie so uitstekend oor, maar is dit 'n emosie wat jy regtig wil he of wil oordra?! Dis so goed dat ek regtig die emosie kan beleef, maar laat my nie goed voel nie. Hoop nie dis hoe jy voel nie, vriendin!! Luvies.
he he nee engel ek is vreeslik happy en excited oor die jaar :D ek sien so baie mense so bang vir alles om hulle en herken hierdie gevoel so goed. daar is seker nie n mens op aarde wat nie al so gevoel het op n stadium nie .... en soms moet mens eers sien hoe erg dit lyk/voel voordat jy dit in jouself kan herken en die pad uit vind....
Hi Kiki
ReplyDeleteGoed om van jou te hoor. Hoop jy het 'n great 2011.
Jong jou skildery ... dit lyk nie na jou nie. Moet se jy dra die emosie so uitstekend oor, maar is dit 'n emosie wat jy regtig wil he of wil oordra?! Dis so goed dat ek regtig die emosie kan beleef, maar laat my nie goed voel nie. Hoop nie dis hoe jy voel nie, vriendin!!
Luvies.
he he
ReplyDeletenee engel ek is vreeslik happy en excited oor die jaar :D
ek sien so baie mense so bang vir alles om hulle en herken hierdie gevoel so goed. daar is seker nie n mens op aarde wat nie al so gevoel het op n stadium nie .... en soms moet mens eers sien hoe erg dit lyk/voel voordat jy dit in jouself kan herken en die pad uit vind....
maar op hierdie oomblik is dit nie ek nie. <3
en glad nie kwaad nie xoxo